Chinese porselein

Chinese porselein is reeds sedert die Tang-dinastie (618-907) vervaardig. Deur die eeue heen is dit uitgevoer na verskeie lande in die Ooste en na Europa, waar dit om die besondere kwaliteit daarvan bewonder is, en baie het dit begin namaak. Op die porselein, wat meestal wit was, is blou of veelkleurige beskilderinge aangebring.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search